Main menu
83% Universiteitsvrystelling! 100% Slaagsyfer! 495 Aantal Onderskeidings! HS Noordheuwel nommer 8 in Gauteng
druk hier en lees meer
2012 Opedag
druk hier vir meer inligting
Op die hierdie uitgebreide webtuiste kan u kennis neem van alles wat Hoërskool Noordheuwel aan Leerlinge kan bied in die belangrike vormingsjare van hul skoolloopbaan.
Hoërskool Noordheuwel bied aan 'n kind 'n akademiese tuiste by uitstek. Ons akademiese uitnemendheid is ver buite ons geografiese grense bekend. Ons strewe egter na balans in ons opvoedingsbenadering -
Ons uiters bekwame en toegewyde personeelkorps lewer op akademiese, sowel as buitekurrikulêre terrein uitmuntende diens. Ons sportafrigters word aangevul deur kundige buite-
Dit is ons strewe om, in samewerking met die ouerhuis, kinders te begelei en op te voed sodat hulle tot hul volle potensiaal sal ontwikkel en as gelukkige volwassenes hul plek in die samelewing kan inneem.
DR JAC FOURIE
HOOF
Fisiese Adres
Bellrylaan
Noordheuwel
Krugersdorp
1740
Posadres
Privaatsak
X2032
Krugersdorp
1740
Tel: +27(0) 11 954 1032
Faks: +27(0) 11 954 1033
GPS
-
-
Epos ons gerus
Kaart na Noordheuwel
Die Matrieks van 2011 het besonders goed presteer en Noordheuwel se naam weer onder die toppresterende skole in Gauteng verskyn en wel in die 8ste posisie. Die eerste Suid-
Die 267 graad 12's het almal geslaag (100%) en 83% van die leerders het daarin geslaag om universiteitsvrystelling te verwerf. Altesaam 37 leerders het die besondere prestasie verwerf deur A-
Met hierdie prestasie sluit hulle aan by die 25 jaargroepe (uit 'n moontlike 28) wat ook kon spog met 'n 100% slaagsyfer.
Ons leerders het hulself ook binne hul spesifieke vakgebiede onderskei. Hierdie is puik prestasies as mens in ag neem dat daar 'n totaal van 87367 leerders in Gauteng matriek geskryf het. 69 216 hiervan het geslaag en net 35% met universiteitvrystelling.
Verskeie leerders het na afloop van die ma-
Baie geluk aan die volgende leerders met puik individuele vakprestasies: druk hier om verder le lees.