Ons Tema Vir 2026
Hierdie jaar sal ons skool fokus op die vervulling van elke leerder se potensiaal en die bou van 'n gemeenskap waar almal skyn.
"In die Norie-tuin, groei jou drome ruim"
Ontmoet die toegewyde span onderwysers, bestuurders en ondersteuningspersoneel wat elke dag daartoe bydra om die Nories-ervaring uniek te maak. Met passie, kundigheid en toewyding werk hulle saam om elke leerder te ondersteun, te inspireer en te help groei.
Skoolhoof
Adjunkhoof: Akademie
Adjunkhoof: Sport / Departementshoof: LO
Adjunkhoof: Administrasie
Adjunkhoof: Gebou en Terrein
Adjunkhoof: Tegnologie en Personeel Ontwikkeling / Departementshoof: IT en RTT
Departementshoof: Afrikaans
Departementshoof: EBW, Ekonomie, Rekeningkunde, Besigheidstudies
Departementshoof: Engels LTSM
(Tydelik) Departementshoof: Wiskunde en Wiskunde geletterdheid
Departementshoof: Geografie, Geskiedenis, Toerisme en Sosiale Wetenskappe
Departementshoof: Fisiese Wetenskappe, Lewenswetenskappe en Natuurwetenskappe
Interne Departementshoof: Skeppende Kunste, Visuele Kunste en Dramatiese Kunste
(Tydelik) Departementshoof: IGO, Verbruikerstudies en Tegnologie
Bemarker
Dissiplinêre Hoof
Opvoedkundige Sielkundige
Akkommodasies en Studiebegeleiding
Berader / "Life Coach"
Berader / "Life Coach"
Die Gr 12 leiers vorm die Norieraad. Die Norieraad dien as uitvoerende komitee vir die VRL waar verskeie aktiwiteite beplan en georganiseer word. Alle leiers word toegerus tydens ‘n leierskamp. Hier word ook volledige beplanning gedoen vir leerderaktiwiteite vir die volgende jaar. Daar word jaarliks persoonsontwikkelingskampe vir gr 8-leerders aangebied (ongeveer 200 leerlinge). Tydens hierdie baie gewilde kampe word ook aandag gegee aan die ontwikkeling en uitbreiding van leiersvaardighede. Voorts is daar ook doelbewuste bemoeienis met ons sportkapteins om sodoende leerlinge met potensiaal op hierdie gebied te help ontwikkel. Ons glo dat spanne met positiewe leiding tot beter prestasie in staat is.
Leierskap-ontwikkeling vind reeds van Gr 8 af plaas. Dit is gebaseer op die Onderwys Departement se beleid van Verteenwoordigende Leerders-Raad. Volgens hierdie beleid word daar ten minste twee verteenwoordigers per klas verkies – VLR lede word geplaas sodat elke klas verteenwoordiging geniet. Hierdie Verteenwoordigende Leerders Raad het verskeie pligte en funksies binne die skoolopset. Hiervan is verteenwoordiging op die Bestuursliggaam van die skool seker een van die belangrikste funksies. Daar is verskeie portfeuljes wat bestaan op die VLR en leerders word vanaf Gr 8 -12 geleentheid gebied om op portefeuljes te dien.
Die VLR bestaan uit verteenwoordigers uit alle grade. Benewens hul BAIE belangrike rol as verteenwoordigers vir die leerlinge op die beheerliggaam, is die VLR ook op baie ander gebiede aktief. Ons VLR is gereeld betrokke by omgee – en uitreik inisiatiewe in die gemeenskap, bv Radio Jakaranda se komberse projek en bloedskenkdag by die skool. Verder organisser die VLR ook verskeie groot jaarlikse sosiale geleenthede in die Norie-Dagboek soos bv die Valentyns- en Lentebal en die Damestee.
Skoolhoof
hoof@nories.co.zaAkademie, Ondersteuningsdienste & Kultuur
annemarie.dejager@nories.co.za
Geboue, Terrein & Dissipline
hannes.maartens@nories.co.zaSport
wp.laidlaw@nories.co.zaTegnologie & Personeel Ontwikkeling
henri.crocker@nories.co.zaAlgemene Administrasie
martin.daniel@nories.co.zaGraadvoog: Graad 8
amore.vanzyl@nories.co.zaGraadvoog: Graad 9
letsie.grobler@nories.co.zaGraadvoog: Graad 10
wilme.diamond@nories.co.zaGraadvoog: Graad 11
marthie.vandeventer@nories.co.zaGraadvoog: Graad 12
marietjie.muller@nories.co.zaNorieraad
henri.crocker@nories.co.zaNorieraad
karen.erasmus@nories.co.za
Verteenwoordiger
jana.muller@nories.co.za
Verteenwoordiger
ian.joubert@nories.co.zaSeunsehuisbestuurder
seunskoshuis@nories.co.zaDogtershuis Bestuurder
dogterskoshuis@nories.co.zaTeams Administrator
teamsadmin@nories.co.zaIT Ondersteuning
support@nories.co.za
Skoolfonds/Subsidies
nanette.uys@nories.co.zaDissipline
wesley.pretorius@nories.co.zaBemarking
sonet.guy@nories.co.za
Busvervoer
rina.steyn@nories.co.za
Opvoedkundige Sielkundige
elsee.jonker@nories.co.za
Akkommodasies
elsee.jonker@nories.co.zaLife Coach
maritz.strauss@nories.co.zaLife Coach
hanri.fouche@nories.co.za
Fisioterapeut
franso-mari.olivier@nories.co.zaBiokinetikus
anika.brink@nories.co.zaWerwing
werwing@nories.co.zaKondisionering
kondisionering@nories.co.zaAtletiek
atletiek@nories.co.zaNetbal
netbal@nories.co.za
Rugby
rugby@nories.co.za
Hokkie
hokkie@nories.co.zaKrieket
krieket@nories.co.zaTennis
tennis@nories.co.zaRasieleiers
rasieleiers@nories.co.zaSkaak
skaak@nories.co.zaLandloop
landloop@nories.co.zaMuurbal
muurbal@nories.co.zaSkuba duik
skubaduik@nories.co.zaStapklub
stapklub@nories.co.zaGholf
gholf@nories.co.zaRuitersport
ruitersport@nories.co.za
Kultuurhoof
kultuur@nories.co.zaA Capella
acapella@nories.co.zaKoor
koor@nories.co.zaRedenaars & Debat
redenaars@nories.co.zaTalentweek
talentweek@nories.co.zaE-pos
morne.eloff@nories.co.zaD6+ Toepassing
leandri.vanheerden@nories.co.zaWolkskool
henri.crocker@nories.co.za
Ontdek wat by Nories gebeur, sien ons nuutste foto's en bly op hoogte van opwindende gebeure en prestasies.
Hierdie jaar sal ons skool fokus op die vervulling van elke leerder se potensiaal en die bou van 'n gemeenskap waar almal skyn.
"In die Norie-tuin, groei jou drome ruim"